Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige Oriëntasie Tussen Self-Geïdentifiseerde Christene

Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige Oriëntasie Tussen Self-Geïdentifiseerde Christene

Por Delaney Hall (Traductor), Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)

Formato: EPUB  
Disponibilidad: Descarga inmediata

Sinopsis

Hierdie studie behels om die verhouding tussen die fokus van godsdienstige toewyding en godsdienstige oriëntasie van die verhoudings toewyding aan Christus tussen selferkende Christene, te verken.  Die doel was om n verhouding tussen n toegewyde (gefokus op) godsdienstige toewyding en intrinsieke godsdienstige oriëntasie te verken, tussen selferkende Christene, ten einde die navorsingsvraag te beantwoord.  Dit was gedoen deur eksaminerende maatstawwe van verhoudings toewyding en godsdienstige oriëntasie deur korrelasie-analise en lineêr regressie.  Die resultate het gewys daar is n baie sterk (r =.777) direkte verwantskap tussen n toegewyde fokus van godsdienstige toewyding met Christus en intrinsieke godsdienstige oriëntasie.  .

Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)

  • Editorial:
  • Babelcube Inc.
  • ISBN:
  • 9781667406558
  • Idioma:
  • Tamaño:
  • Kb
  • Publicado:
  • Diciembre 27, 2020
  • Protección:
  • Watermark